Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Olive to oil

Olive to oil

About

AANGEBIED DEUR De Rustica Olive Estate
Die fynproewers van olyfolie sê: Jy sal nooit ’n slegte olyfolie ken voordat jy nie ’n goeie een geproe het nie ... En met ons olyfolietoer kry jy die geleentheid om presies dít te doen. Ons professionele en ervare toergids vergesel gaste na die olyfboord, waar meer inligting oor die landgoed, die olyfbome en verskillende kultivars gegee word. Daarna kom ’n besoek aan die olyfmeule en die Alfa Laval-pars voordat verskillende style olyfolie van verskillende oesjare en variëteite geproe word.

More Info

Venue

Social


Olive to oil