Click here to view the latest Smart Shopper Deals
MET Daniel Newton TEKS James Gaddas REGIE EN CHOREOGRAFIE Mdu Kweyama
’n Emosioneel-belaaide en hoogs fisieke stuk. Flynn, die seun van ’n bokser wat nie kon wen nie, word ’n suksesvolle vegter deur algehele toewyding. Maar is sy uitmergelende opleiding bloot ’n vermydingstaktiek? ’n Krisis bou op soos wat die titelgeveg nader kom en die drama kom tot ’n verwoestende einde.