Click here to view the latest Smart Shopper Deals

KKNK Feesmark 2023

KKNK Feesmark 2023

About

Die KKNK Feesmark beloof om ’n fees vir die sintuie wees: Volop om te sien, te beleef, te proe, te ruik en te hoor by die etlike stalletjies en vermaaklikhede wat op die terrein en ook binne die De Jagersportsentrum sal wees. Daar sal gratis verhoë en ’n verskeidenheid stalletjies wees, met die nodige eet-areas en kroeë. Kom kuier in die feesmark van vroeg tot laat elke dag.

More Info

Social


KKNK Feesmark 2023