Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Uncle Marc at KKNK

Uncle Marc at KKNK

Uncle Marc at KKNK

02 Apr 2022 18:00

About

Uncle Marc is Marc Lottering se splinternuwe vertoning. “Die afgelope tyd noem verskeie mense, insluitend totale vreemdelinge, my uncle Marc. Ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie. Kom ons gesels daaroor, maar ook oor ander goed, asseblief.” Lottering is een van Suid-Afrika se voorste komediante. Hierdie vertoning is nie geskik vir kinders nie.

More Info

Venue

Social


Uncle Marc at KKNK