Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Die nuwejaar kort ’n behoorlike kuier nadat almal Januarie oorleef het!
Kom dans en kuier saam met Radio Kalahari Orkes by die Blou Ballon.
Vloerspasie vir lekker dans, ’n gemaklike kloppende atmosfeer wat jou sal jou meevoer.
Besoek www.blouballon.co.za vir meer oor Blou Ballon.