Click here to view the latest Smart Shopper Deals

ATKV-TIENERTONEEL WES-KAAP STREEKFEES

ATKV-TIENERTONEEL WES-KAAP STREEKFEES

ATKV-TIENERTONEEL WES-KAAP STREEKFEES

21 Aug 2021 19:00

About

Die ATKV-Tienertoneelkompetisie is die oudste projek van die ATKV en kweek steeds ’n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by hoërskoolleerders.

Hierdie projek vind landwyd plaas deur die aanbied van streeksfeeste in Suid-Afrika en spog met ’n nasionale feesfinaal enig in sy soort waar die bestes van die bestes gekroon word.

Kom beleef die talent tydens die 2021 ATKV-Tienertoneel Wes-Kaap-streeksfees.

Volledige program inligting: Program

More Info

Venue

Social


ATKV-TIENERTONEEL WES-KAAP STREEKFEES

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…