Click here to view the latest Smart Shopper Deals

KAMPHOER - DIE VERHAAL VAN SUSAN NELL (Roodepoort Theatre)

KAMPHOER - DIE VERHAAL VAN SUSAN NELL (Roodepoort Theatre)

KAMPHOER - DIE VERHAAL VAN SUSAN NELL (Roodepoort Theatre)

28 Feb 2021 15:00

About

Die liefling van Suid-Afrikaanse teater, televisie en film, Sandra Prinsloo, keer terug na die verhoog in nog ‘n treffer-produksie, Kamphoer – die verhaal van Susan Nell, met regie deur die internasionaal-gerekende Lara Foot.Die drama is geskoei op die topverkoper en debuutroman Kamphoer deur Francois Smit en die niefiksie-publikasie The Boer Whore deur Nico Moolman. Dit is verwerk vir die verhoog deur Cecilia du Toit in samewerking met Sandra Prinsloo en Lara Foot. Met dié produksie maak Foot haar buiging in die professionele Afrikaanse teaterindustrie terwyl dit ook die eerste samewerking is tussen Foot (Tshepang, Karoo Moose) en Prinsloo (Oscar en die pienk tannie, Moedertaal).
No U/14's

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…