Click here to buy Pick n Pay digital grocery vouchers & send via SMS to someone in need.

Dolla skree steeds Chesliin!

Event Photo

Dolla skree steeds Chesliin!

27 Aug tot 3 Sept

About

2020: In die jaar wat Dolla aankondig sy tree uit kom n Chinese virus en sê: Kwarantyn toe met jou, Dolla. En hel, dit hou net aan en aan! Ek het altyd gedink, alles made in China breek 2 maande. Met uittreeplanne tydelik op ys, wil Dolla graag vrouemaand afsluit met ‘n boodskap vir die girls. Ok ..manne ook. Die geld knyp, jou jean knyp jou Corona-rolletjie en nou knyp die skuldgevoel. Maar hoekom skree Dolla steeds Chesliiin!? Kom vind uit en skree saam.

More Info

Social


Venue

Dolla skree steeds Chesliin!

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…