Stream your event with Webtickets Web Stream and Video on Demand!

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ANNA DAVEL

Event Photo

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ANNA DAVEL

10 Sep 2020 20:00

About

Anna Davel is al byna twee dekades lank besig om gehore te betower met die kragtige kombinasie van 'n soel stem, sensuele voorkoms en pragtige liedjieskryf-vermoë. Haar passie vir jazz en blues is duidelik in die reis waarop sy ons neem met akoestiese klavier, saksofoon en melodieë wat ons al vir dekades boei. Die vertoning bevat sommige van haar eie liedjies, sowel as liedjies van die grootste legendes van ons tyd: sien uit na Edith Piaf se "La Vie En Rose", Etta James se "At last", Ella Fitzgerald se "Can’t take that away from me", en "Let’s never stop Falling in Love" deur Pink Martini.

Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.

More Info

Social


Venue

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ANNA DAVEL

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: ANNA DAVEL 10 Sep 2020 20:00

R150

Anna Davel is al byna twee dekades lank besig om gehore te betower met die kragtige kombinasie van `n soel stem, sensuele voorkoms en pragtige liedjieskryf-vermoë. Haar passie vir jazz en blues is duidelik in die reis waarop sy ons neem met akoestiese klavier, saksofoon en melodieë wat ons al vir dekades boei. Die vertoning bevat sommige van haar eie liedjies, sowel as liedjies van die grootste legendes van ons tyd: sien uit na Edith Piaf se La Vie En Rose, Etta James se At last, Ella Fitzgerald se Can’t take that away from me, en Let’s never stop Falling in Love deur Pink Martini.

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…