Click here to buy Pick n Pay digital grocery vouchers & send via SMS to someone in need.

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: JAN BLOHM

Event Photo

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: JAN BLOHM

Available until 6 September

About

Blohm is ’n Afrikaanse liedjieskrywer van liedjies soos "Groen Trui", "Breyten se brief", en "Mary Jane". Hy het bekendheid verwerf as enigmatiese rock- en blues-sanger met sy debuutalbum, "Melkstraat Confessions" wat in 2004 bekendgestel is. Daar is ’n poëtiese kwaliteit tot sy musiek - hy glo dat liefde ’n werkwoord is en dat die rykdom waarna elke mens smag, daarin opgesluit is. Hy gee die show van ’n leeftyd: meesleurend, rou en eerlik, soos sy musiek.

Besoek www.kknk.co.za vir die volledige program.

More Info

Social


Venue

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: JAN BLOHM

KKNK MOTHERSHIP SESSIONS: JAN BLOHM 05 Nov 2020

R0

Blohm is ’n Afrikaanse liedjieskrywer van songs soos Groen Trui, Breyten se brief, en Mary Jane. Hy het bekendheid verwerf as enigmatiese rock- en blues-sanger met sy debuutalbum, Melkstraat Confessions wat in 2004 bekendgestel is. Daar is ’n poëtiese kwaliteit tot sy musiek - hy glo dat liefde ’n werkwoord is en dat die rykdom waarna elke mens smag, daarin opgesluit is. Hy gee die show van ’n leeftyd: meesleurend, rou en eerlik, soos sy musiek.