Click here to buy Pick n Pay digital grocery vouchers & send via SMS to someone in need.

Van Treurkoeklikheid tot Triomfantelikheid met pretprater Elsabe Aldrich

Event Photo

Van Treurkoeklikheid tot Triomfantelikheid met pretprater Elsabe Aldrich

6 Aug to 11 Aug

About

'n Sappige Vrouedagviering met pretprater Elsabe Aldrich– guitige en selfs stuitige wenke oor vrouwees in 2020

2020 is nie jou gewone skrikkeljaar nie. Februarie het wel 29 dae gehad, maar Maart was 300 dae lank, Mei 2 jaar, Junie ‘n dekade en Julie ‘n eeu. Dit is ‘n verskrikte en skrikwekkende jaar. Ons vrouens moet keer om nie papgeklap te word nie! Elsabe praat oor sappigheid selfs in droogtetoestande soos pandemies en ander peste.
Elsabe is al vir meer as twee dekades ‘n bekende in die motiveringswêreld landswyd en in Namibië. Sy is gebek en gesnaar om gehore te inspireer, onderrig en veral vermaak.

More Info

Social


Venue

Van Treurkoeklikheid tot Triomfantelikheid met pretprater Elsabe Aldrich

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…