Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bok Radio Biltong Sessie – LOLLOS

Bok Radio Biltong Sessie – LOLLOS

Bok Radio Biltong Sessie – LOLLOS

25 Jul 2020 11:00

About

Op Saterdag 25 Julie is dit weer die kleinspan se beurt vir ‘n Biltong Sessie! Lollos en Lettie kom al die pad van Lalaland af om die maatjies te kom vermaak.

Geniet die avonture van Lollos en Lettie in die gemak van jou eie huis. Daar gaan beslis saam gedans word en die kleinspan sal boonop iets op ‘n prettige manier leer.

Kaartjies beskikbaar by Webtickets teen slegs R45 per toestel.

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong Sessie – LOLLOS