Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Bok Radio is terug met nog ‘n Biltong Sessie – die keer met die klanke van ACDC.
Op Saterdag 11 Julie gaan ons weer ROCK met die Recreating Vinyl Band se ACDC vertoning. Kaartjies kos slegs R45 per toestel en is beskikbaar by Webtickets.
Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!