Click here to buy Pick n Pay digital grocery vouchers & send via SMS to someone in need.

Sandra Prinsloo in Oskar en die Pienk Tannie

Event Photo

Sandra Prinsloo in Oskar en die Pienk Tannie

20 April- 2 May

About

Sandra Prinsloo skitter in hierdie reeds beroemde eenvrouvertoning. ‘n Roerende verhaal van die kankerlyertjie Oskar, en Ouma Rosa, wat hom op verbeeldingryke en soms bitter snaakse wyse begelei in sy laaste dae.

More Info

Social


Venue

Die Boer by die Huis

View on Google Maps

Sandra Prinsloo in Oskar en die Pienk Tannie

Sandra Prinsloo in Oskar en die Pienk Tannie 20 Apr 2021

R50

“Elke nou en dan, gebeur `n teaterstuk...(deesdae bitter selde...) wat `n mens nie durf misloop nie. Die soort teaterbelewenis wat by jou steelkant verbyglip en jou totaal ontredder. Wat jou oorrompel met `n verpletterende besef van die verganklikheid en vlugtigheid van die lewe, van die kosbaarheid van oomblikke. Wat sorg vir `theatre magic`, losweg vertaalbaar as hoendervleis. So `n stuk is Oskar en die Pienk Tannie.

Sandra Prinsloo skitter in hierdie reeds beroemde eenvrouvertoning. ‘n Roerende verhaal van die kankerlyertjie Oskar, en Ouma Rosa, wat hom op verbeeldingryke en soms bitter snaakse wyse begelei in sy laaste dae.

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…