Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Bok Radio is terug met nog ‘n Biltong Sessie! Op Saterdag 20 Junie is dit die liedjieboer van Afrikaanse Musiek, ANTON GOOSEN wat kom saam kuier. Moenie hierdie eksklusiewe vertoning met Suid Afrika se eerste Afrikaanse ''Rocker” misloop nie. Kaartjies kos R45 per toestel en is beskikbaar by Webtickets. Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!
Click here for International card payments.