Click here to view the latest Smart Shopper Deals

BACKSTAGE met MARION

BACKSTAGE met MARION

About

Op die 20e April...dan ...dán kom agteros ook in die kraal. Uiteindelik het Marion ook 'n aanlyn konsert: BACKSTAGE MET MARION. Het jy al ooit gewens Marion kan NA 'n vertoning net bietjie met jou kuier ...en nog 'n paar stories vertel? Wel, in BACKSTAGE MET MARION is dit presies wat sy doen. Koop 'n kaartjie en kuier saam, want tans is lag regtig die beste medisyne!!

You can view the show anytime untill 24:00 on 2 May 2021

More Info

Venue

Social


BACKSTAGE met MARION