Buy Pick n Pay Digital Grocery Vouchers and sms to someone in need

Bok Radio Biltong Sessie met Willem Botha, Reynardt Hugo & Lee Scott

Event Photo

Bok Radio Biltong Sessie met Willem Botha, Reynardt Hugo & Lee Scott

27 May 2020 19:00

About

Bok Radio bied met trots aan – ‘n Biltong sessie met WILLEM BOTHA, REYNARDT HUGO en LEE SCOTT.
Die keer bring ons trippel dosis vermaak op Woensdag 27 Mei. Kykers kan uitsien na treffers soos “Breek Op In Stereo” en “Swartskaap” van Willem, Die Rivier van Reynardt en “Perfekte Vreemdeling” en “Vry” van Lee Scott.
Die manne sal ook vele ander gunstelinge saam doen om hierdie ‘n onvergeetlike een te maak, so maak seker jy kuier saam!
Ondersteun Suid-Afrikaanse kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Social


Venue

www.bokradio.co.za

View on Google Maps

Bok Radio Biltong Sessie met Willem Botha, Reynardt Hugo & Lee Scott

Bok Radio Biltong Sessie met Willem Botha, Reynardt Hugo & Lee Scott 27 May 2020 19:00

R45

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…