Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bok Radio Biltong Sessie Vol 6 – JUAN BOUCHER

Bok Radio Biltong Sessie Vol 6 – JUAN BOUCHER

Bok Radio Biltong Sessie Vol 6 – JUAN BOUCHER

16 May 2020 17:00

About

Bok Radio se sesde Biltong sessie met JUAN BOUCHER vind plaas op Saterdag 16 Mei vanaf 17h00 tot 19h00. Juan het geen bekendstelling nodig – met sy liedjies soos “Huisie in die Bos”, “Gebore om by jou te wees” en “Twaalf Rondtes” het hy ‘n groot gunsteling geraak in die Suid Afrikaanse Musiek bedryf. Kaartjies kos slegs R35 en alle fondse is ten bate van die kunstenaars wat geen vertonings vir die afsienbare toekoms gaan hê nie. Ondersteun Suid-Afrika se kunstenaars, raak deel van die Bok Radio Biltong Sessies!

More Info

Venue

Social


Bok Radio Biltong Sessie Vol 6 – JUAN BOUCHER

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…