Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Dowwe Dolla: Nou of Nooit

Dowwe Dolla: Nou of Nooit

Dowwe Dolla: Nou of Nooit

27 Dec 2020 15:00

About

Die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis, Eskom se volgende reddingspakket is n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop hyena-vriendelike heuning, Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Deedee (Dowe Dolla) kom vir n lang kuier, …wat alles beteken Suid Afrika is in groter moeilikheid as wat ons besef het. Dinge sal moet verander, dis nou of nooit!

En dis Nou of Nooit om Dowwe Dolla in aksie te sien, want op 18 Jan het sy aangekondig dat sy op 31 Des 2020 die stilettos gaan ophang en haar lollie op Gumtree gaan sit.

More Info

Venue

Social


Dowwe Dolla: Nou of Nooit