Click here to view the latest Smart Shopper Deals

DOP

About

DOP is die verhaal van Frank Venter, die spreekwoordelike man op straat. Een van duisende daarbuite wat min mense ooit sal ken en wat nog minder sal onthou. Soos elke mens het Frank ? storie, maar niemand luister na sy storie nie. Frank (André Odendaal) sit in ? kroeg. Dis sy verjaardag. Buiten vir die kroegman, Tim (Wilhelm van der Walt), is Frank alleen in die kroeg, soos in sy lewe.

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…