Koningin Lear

  Please note: This event occurs in the past. Click here to find the event you're looking for.
Event Photo

Koningin Lear

20 Nov 2019 06:33

About

Koningin Lear is ’n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot ’n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar. Haar jongste, en geliefde seun weier en dit ontketen ’n familietwis van reuse-omvang. Dit is ’n verhaal van ’n bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. ’

Taal: Afrikaans
Geen: o/16 Taal, Geweld, Vooroordeel, Naaktheid

More Info

Social


Venue

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…