• CHOOSE TICKET

Karaoke Soos 'n Ster - Like a Star

Description

Het jy nog altyd daarvan gedroom om op die verhoog te wees en jou hart uit te sing? TygerBurger in samewerking met Suidooster en Delush gee gewone mense die geleentheid om hul drome uit te leef.

Tien finaliste sal sake uitspook op die Karaoke soos 'n ster-finale op 30 Maart 2019 in die Bellville-burgersentrum. Gaste kan die hoogdrama en vermaak kom geniet in die geselskap van bekende akteurs van die sepie Suidooster. Gaste sal ook Delush-wyne kan geniet. Verversings word verkoop en 'n kontantkroeg is beskikbaar.

Bestel vooraf jou platter teen R50 per kop.

© All content is property of Webtickets.
Need help? Contact us on 086 111 0005.
Switch to desktop version | Log out