Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Nataniel In Concert

Nataniel  In Concert

About

Nataniël keer op 12 en 13 Julie terug vir sy jaarlikse 2 winterkonserte.

Hy vertel sy kenmerkende stories in Engels en Afrikaans, gesels oor krisisse en kennisse, sing oorspronklike liedere, verrassende weergawes van immergroen bekendes, raar en onbekende ontdekkings uit die skatkis van soul, blues, jazz en pop, en verskyn in die nuutste ontwerpe uit sy weergalose garderobe.

Hy deel die verhoog met pianis Charl du Plessis.

Boeke, cds, dvds en leefstylprodukte is beskikbaar.

Kaartjies sluit ’n glas wyn of sjerrie asook ’n keuse van eksotiese soppe en tuisgebak in. Gehoorlede is welkom vanaf 18:00, die vertoning begin om 19:30.

Geen pouse / Geen selfone / Geen kinders onder 15.

More Info

Venue

Social


Nataniel In Concert