Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Lekker Langarm Gekke Dans Howick

Lekker Langarm Gekke Dans Howick

Lekker Langarm Gekke Dans Howick

01 Apr 2017 19:00

About

Kom geklee as: Vrou as Man - Man as Vrou
Buitekant Binne - Binnekant Buite
Bo na Onder - Onder na Bo
Voor na Agter - Agter na Voor

Twee geskenk bewyse ter waarde van R250 elk te wen vir die bes gekleede persone!

Bring jou eie eetgoed en drankies.
Braai vure beskikbaar.

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te vermy, beperkte plek beskikbaar.

Venue


Lekker Langarm Gekke Dans Howick