Komedie
MET Marianne Thamm
Sluit aan by die ervare ondersoekende joernalis Marianne Thamm, adjunkredakteur van die Daily Maverick, vir ’n skreeusnaakse kaalvuisgesprek oor ons Suid-Afrikaanse demokrasie met al sy absurditeite. En maak gereed vir 2024 wanneer dinge net beter of dalk nóg vreemder kan word.
Afrikaans • Geen o.16 • 60 min.