Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Huishou

Huishou

About

"Huishou", geskryf deur Philip Rademeyer, handel oor twee vroue, Dirkie en Hester, in die proses om ’n swart kind aan te neem. Die aannemingsproses word deur Dirkie gedryf, wat voel dit is haar en Hester se politieke plig om tot die Reënboognasie by te dra, terwyl Hester, na ‘n besoek aan haar tuisdorp, haar eie identiteit en oorsprong begin bevraagteken - wat ‘n strieming op dié twee se huwelik plaas aangesien beide skielik aan hul eie beginsels begin vasklou en besef dat hulle uiteenlopende drome en ambisies het.
Regie: Thys Heydenrych
Ouderdomsbeperking: 13T

Venue