Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Nicholis Louw LIVE at Dansplaas

Nicholis Louw LIVE at Dansplaas

Nicholis Louw LIVE at Dansplaas

09 Dec 2022 20:15

About

Nicholis Louw - Live by Dansplaas 9 Desember

Kom voel die ENERGIE want Nicholis Louw kom kuier op die plaas hierdie Desember!

Hierdie show gaan beslis warm raak so kom ROCK jou lyfie en kom dans die dansbaan aan die brand!

Datum: 9 Desember 2022
Tyd: 20:15
Kostes: R80 per persoon

Maak nou jou bespreking om seker te maak jy mis nie uit nie!

#welkombymyparty #sitdieligaan #nicholislouw #gaskunstenaar #desemberprogram

Venue


Nicholis Louw LIVE at Dansplaas

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…