Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Tollie Parton

About

Tollie Parton is WynVirDiePyn, van TikTok, se liefdesbrief aan homself en ’n groot vet middelvinger aan enige iemand wat steeds dink gaywees is die groot onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku enige iemand om ’n myl vêr te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik maar eerlik. Hartseer en dikwels aanstootlik snaaks - hou vas jou pêrels, Tollie is out to play.

Tollie Parton is a love letter WynVirDiePyn of TikTok repute wrote to himself and is a big middle finger to everyone who still thinks being gay is an unforgivable sin. This Tollie doesn’t wear armour and warns everyone to stand a mile away when she starts shooting. Unsavoury, but honest. Sad, and often offensively funny. Hold on to your pearls, because Tollie is out to play.

Genre:
Rolverdeling / Cast: Wynand Kotze
Ouderdomsbeperking / Age restriction:
Tydsduur / Running time:

Venue


Tollie Parton