Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Joernalistiek in Afrikaans: Hoekom? Hoe?

Joernalistiek in Afrikaans: Hoekom? Hoe?

Joernalistiek in Afrikaans: Hoekom? Hoe?

05 Oct 2022 11:00

About

Ons praat met veteraanjoernalis Max du Preez en Willem Jordaan, redakteur van Die Burger, oor joernalistiek in die algemeen en Afrikaanse joernalistiek in die besonder. Wat is die bestaansrede vir ‘n Afrikaanse nuusmedium – wat wil hulle bereik? Hoe kies ‘n mens jou inhoud? Hoe vind jy jou gehoor? Hoe oortuig jy hulle om te betaal? Wie is die Afrikaanse gehoor in hierdie tyd van toegang tot alles, maak nie saak waar jy bly of watter taal jy praat nie?

Veteran journalist Max du Preez and Willem Jordaan, editor of Die Burger,share their opinions on journalism in general and Afrikaans journalism in particular. What is the reason for the existence of an Afrikaans news medium – what do they want to achieve? How does one choose the content? How do you find your audience? How does one persuade them to pay? Who is the Afrikaans audience in this time and place where one has access to everything, no matter where you live or which language you speak?

Met Max du Preez en Willem Jordaan
Gespreksleier: Ruda Landman
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min

Venue


Joernalistiek in Afrikaans: Hoekom? Hoe?