Click here to view the latest Smart Shopper Deals

GROET DIE GROTMAN 2

GROET DIE GROTMAN 2

About

Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud ... of is hulle? Die kinders is tieners met hul eiesoortige uitdagings. Grotman het sy rookseine verruil vir WhatsApp-boodskappe, eposse, iPhones, Facebook, Twitter en aanlynkonserte. Die verskille tussen mans en vrouens is steeds daar, want mans is steeds van Mars en vrouens van Venus. In Groet die Grotman 2 word die verskille tussen mans en vrouens op komiese wyse uitgebeeld deur Grotman Phillru van Achterbergh. Frans Swart het die teks geskryf en hanteer ook die regie.
No under 16's

More Info

Venue

Social


GROET DIE GROTMAN 2

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…