Click here to view the latest Smart Shopper Deals

HURK-ULES - DIE PANTOMIME

HURK-ULES - DIE PANTOMIME

About

As jy mal was oor Hoërskool Randburg se vorige produksie, Ar-Fur, moet jy solank die datums vir die spiksplinternuwe Hurk-ules in jou dagboek aanteken.

En as jy nie daar was nie, is dit nou die tyd om te kom uitvind waarom hierdie vermaak is wat jy nie mag misloop nie!

Voeg pantomime, ‘n storie oor die manewales van die Griekse gode en die vervaardigers van die baie suksesvolle pantomime, Ar-Fur bymekaar, en jy het ‘n wenresep!

Volgens die skryfster, Berdene Burger is hierdie nuutgeskrewe pantomime geïnspireer deur "Heroes" van Stephen Fry en die film Hercules wat in 1997 deur Walt Disney vrygestel is.

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…