Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Die gewilde Juanita du Plessis kom Noordelike Voorstede toe! Dit gaan vinnig uitverkoop!
Parkering open 5nm. Kom geniet die KosTrokke! Saal open 630nm en die konsert begin 730nm.
Hoërskool Bellville, Omnia-laan, Chrismar.
Aangebied deur Ian Bredenkamp Media en ondersteun deur Jou Taal Jou Treffers.