MET Figure of 8 Dance Theatre-geselskap TEKS Buhle Ngaba en Wilken Calitz REGIE Buhle Ngaba en Grant van Ster MUSIEKREGIE Shaun Oelf CHOREOGRAFIE Figure of 8 Dance Theatre, in samewerking met die geselskap BELIGTINGSONTWERP Nell van der Merwe VERHOOGBESTUURDER Eddie Newman PRODUKSIEBESTUURDER Marie Vogts VERVAARDIGER Figure of 8 Dance Theatre
Jy word vanjaar uitgenooi om jou plek aan die tafel in te neem vir The Reservation – ’n gewaagde, meesleurende dansteaterproduksie wat ’n spieël vir ons sosiale gewoontes en begeertes voorhou. Hierdie gesinsvriendelike opvoering gaan beslis jou eetlus prikkel.