On stage at the Artscape Theatre, Nataniël presents his latest stories and music with his 104th original stage production, Catch Me, Love. Skreeusnaaks, hartseer, eerlik en beeldskoon, hierdie vertoning is ’n nuwe bestemming vir Nataniël. Hy deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme). Kostuums is ontwerp deur Floris Louw. Lirieke is in Engels, stories in Engels en (meestal) Afrikaans.