Webtickets - UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH

01-MAY-2024 19:30

UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH

Artscape, Operahuis, Cape town

Stalls
StallsR150.00
Balcony
BalconyR100.00
Add to Calendar
Dirigent: André van der Merwe
Die US Koor is een van Suid-Afrika se grootste uitvoerprodukte, en hulle het optredes in elke denkbare kol op die aardbol op hul kerfstok. Die energie en gehalte wat dirigent André van der Merwe uit dié begaafde studente tower, het eenvoudig net nie gelyke nie. Kom trakteer jouself by die Suidoosterfees op ’n ervaring wat jou vir die res van jou lewe gaan bybly.