Webtickets - TWO OF A KIND

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

TWO OF A KIND

29-APR-2024 20:00

TWO OF A KIND

Artscape, Operahuis, Cape town

Stalls
Stalls R180.00
Balcony
Balcony R180.00
Add to Calendar
Met Emo en Loukmaan Adams, Rushney Furguson, Edith Plaatjies en die Take Note band
Vinkel en koljander: Emo en Loukmaan Adams het Suid-Afrikaners se harte verower die oomblik toe hulle die vermaaklikheidswêreld betree het. Emo se sjarmante stoutgeid en Loukmaan se kostelike reaksies wanneer die een die ander terg, is te dierbaar vir woorde, al dryf die twee mekaar soms teen die mure uit. In hierdie show, saam met kunstenaars wat die broers se geite verstaan, word ons herinner waarom mense wat weet, sê: “Hulle is mos after all hulle Pa se kind!” Kom geniet die broers se talent en vier hul ongekende sukses saam met ons!