Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees (tydens erediens)

Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees (tydens erediens)

Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees (tydens erediens)

20 Sep 2026 09:00

About

KOM SAAM OP ’N MUSIKALE REIS ...

Ons nooi julle hartlik uit na ons erediens waartydens die Nederlands-gebore Amira Willighagen gaan optree. Sy het op 9-jarige ouderdom reeds ‘Holland’s Got Talent’ gewen. Tydens verlede jaar se Kerssangdiens was dit duidelik hoekom toe sy ook Welgemoed met haar stem betower het. Hierdie jaar is dit ’n dubbele bekoring wanneer sy met DF Akademie se briljante koor en die immergewilde Jade Paige saamspan.

Kom maak agterna ’n draai by die Feeskafee om verder verlei te word deur ons baristakoffie, watertandgeregte en die besondere kuns deur plaaslike kunstenaars.

Dit is nie nodig om te bespreek nie, u is baie welkom om die erediens by te woon.

Venue

NG Kerk Welgemoed, Diaz Street, Welgemoed, Cape Town, South Africa   Location on Google Maps

Amira Willighagen en die DF-Koor: n musiekfees (tydens erediens)

Dit is nie nodig om te bespreek nie, u is baie welkom om die erediens by te woon. 20 Sep 2026 09:00

R0 (Free Event)

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…