Hoërskool Randburg 60 Jaar Fees!

Hoërskool Randburg 60 Jaar Fees!

Hoërskool Randburg 60 Jaar Fees!

11 Apr 2026 16:30

About

Ons vier 60 jaar se trots, tradisie en gemeenskap met ’n onvergeetlike fees! Sluit by ons aan vir ’n energieke aand vol musiek, herinneringe en samesyn terwyl ons hierdie mylpaal saam herdenk. Die verhoog word betree deur van Suid-Afrika se geliefdste kunstenaars – Bernice West, Ons, Zaan Sonnekus en Sonder Onderbroeke en nog meer – wat belowe om die skare aan die sing en dans te hê. Hierdie 60 Jaar Fees is ’n viering van waar ons vandaan kom en alles wat nog voorlê – ’n aand wat jy beslis nie wil misloop nie.

Venue


Hoërskool Randburg 60 Jaar Fees!

Hoërskool Randburg 60 Jaar Fees! 11 Apr 2026 16:30

From R100 to R200

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…