Fees voluit in die Feesmark op Vrydag 3 April 2026!
Op die Feesmark se musiekverhoë is onder andere Spoegwolf, Springbok Nude Girls, Refentse, Robbie Wessels, Barto Swiegers, Van Der Aven, Tino en Shaza.
Kry ongelooflike waarde vir jou geld op die KKNK se feesterrein!