Fees voluit in die Feesmark op Woensdag 1 April 2026!
Op die Feesmark se musiekverhoë is onder andere Dr. Victor & The Rasta Rebels, Riaan Benadé, Craig Lucas, Droomsindroom, The Muses en Andriëtte Norman.
Kry ongelooflike waarde vir jou geld op die KKNK se feesterrein!