LIST YOUR EVENT ON WEBTICKETS

Dubbeltwintigers-dinee

About

Jy word hiermee hartlik genooi na die eerste Dubbeltwintigers-dinee (van vele wat sal kom).

Daag op in jou lekkerste kerkklere—van enige soort—en raak snoesig met stomende sop en smul aan tuisgebakte brood (hou duim vas!).

Natuurlik sal die aand ook volop wees met die geselskap van die beste soort mense: Kom praat woorde saam met boekmense.

Julle skrywer vriend
Tiaan La Grange

Venue


Dubbeltwintigers-dinee