Planning your next event? Click here to list your event now!
Potensieel-gevaarlike naby-aarde-voorwerpe is asteroïede en ander ruimterommel binne ongeveer 50 miljoen-km van die aarde wat groot genoeg kan wees om massa-ongevalle en skade aan die planeet te veroorsaak. Afhangende van hul grootte, spoed, hoek en impakgebied, kan hierdie voorwerpe miljarde lewens bedreig met impak en die daaropvolgende tsoenami's, aardbewings en brande. En dan is daar ruimteweer … Het ons maniere om hierdie bedreigings te hanteer?
Genre: Volkoepel astronomie vertoning / Fulldome Astonomy Show
Met / With: Sakkie van der Westhuizen, Lucas Erasmus
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time: 60 min