Click here to get your tickets for Once upon a time in Cape Town: DVSN

Gedrukte media of digitaal – hoe vertolk ons die nuus?

Gedrukte media of digitaal – hoe vertolk ons die nuus?

Gedrukte media of digitaal – hoe vertolk ons die nuus?

03 May 2025 15:30

About

Daar is soveel platforms – digitaal en gedruk – waarop die nuus vinniger as ’n veldbrand versprei. Maar hoe hou nuusmakers by met die vinnig veranderende medialandskap? Hoe word joernaliste deesdae opgelei? Gesoute verslaggewers kom gesels oor hulle varsity-dae en deel hul ervaringe en perspektiewe oor die stand van die joernalistiek.
Duration 60min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Social


Gedrukte media of digitaal – hoe vertolk ons die nuus?