Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

KKNK 2025 Openingskonsert

KKNK 2025 Openingskonsert

KKNK 2025 Openingskonsert

31 Mar 2025 19:30

About

DEBUUT

Kontemporêre musiek

MET Judith Sephuma, Demi Lee Moore, Frank Opperman, Die Heuwels Fantasties, Lynelle Kenned, Timothy Moloi, die Charl du Plessis Trio en ’n simfonieorkes, o.l.v. Richard Cock

Skop af met ’n openingskonsert wat beloof om al die ietse te bied. Maestro Richard Cock het ’n baie opwindende program en ’n 29-stuk-simfonieorkes saamgestel vir dié spesiale viering. Uiteenlopende musiekgenres word ingesluit – van rock, pop en alternatief tot jazz, opera en klassieke gunstelinge. Treffers van internasionale musiekblyspele én gewilde musiek uit eie bodem word ingesluit. Al hierdie vermaak is ingesluit by jou Feesmark-kaartjie.

Veeltalig • Gesin • 120 min.

Venue


KKNK 2025 Openingskonsert