Webtickets - ONDER ’N BLOEDROOI HEMEL

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

ONDER ’N BLOEDROOI HEMEL

30-APR-2024 18:30

ONDER ’N BLOEDROOI HEMEL

Artscape, KyKNet Teater, Cape Town

Stalls
StallsR130.00
Add to Calendar
Annemarié van Niekerk se memoir oor liefde en geweld in Suid-Afrika is met ’n gesogte literêre prys in Nederland bekroon. Nicola Hanekom, wat as dramaturg al die Hertzogprys verower het, het dié aangrypende boek vir die Suidoosterfees-verhoog verwerk. Onder ’n bloedrooi hemel vertel die verhaal van moorde op ’n Oos-Kaapse plaas, en hoe dit Annemarié op ’n reis neem die verlede in. ’n Reis waarin sy bestek opneem van haar grootwordjare, ’n liefdesverhouding met Denzel, ’n swart kollega, en haar pa wat haar ten alle koste teen die wêreld wil beskerm – alles binne die hartverskeurende konteks van Suid-Afrika se bitter geskiedenis.

Taal: Afrikaans