Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Hulde aan Helde: Etienne van Heerden

Hulde aan Helde: Etienne van Heerden

Hulde aan Helde: Etienne van Heerden

04 Jul 2024 18:00

About

Etienne van Heerden word vanjaar 70. Hy het ’n belangrike deel van sy grootwordjare op plase in die Graaff-Reinet- en Cradock-distrikte deurgebring, ’n ervaring wat neerslag vind in die wyse waarop die Karoo meermale as ’n soort protagonis in sy prosawerk opduik. Sy hoërskool- en studentejare bring hy op Stellenbosch deur. Hy kwalifiseer aanvanklik as prokureur, en is ook ’n tydperk in die reklamewêreld werksaam. Nagraadse letterkundestudies maak dit hierna vir hom moontlik om die akademie te betree, waar hy hom nie net op sy eie skryfwerk nie, maar ook die begeleiding van studente in kreatiewe skryfwerk toespits. As stigterredakteur vestig hy die multitalige kulturele webruimte LitNet, vanj
Paneellede Etienne van Heerden, Hennie van Coller

More Info

Venue

Social


Hulde aan Helde: Etienne van Heerden

Hulde aan Helde: Etienne van Heerden 04 Jul 2024 18:00

R40

Etienne van Heerden word vanjaar 70. Hy het ’n belangrike deel van sy grootwordjare op plase in die Graaff-Reinet- en Cradock-distrikte deurgebring, ’n ervaring wat neerslag vind in die wyse waarop die Karoo meermale as ’n soort protagonis in sy prosawerk opduik. Sy hoërskool- en studentejare bring hy op Stellenbosch deur. Hy kwalifiseer aanvanklik as prokureur, en is ook ’n tydperk in die reklamewêreld werksaam. Nagraadse letterkundestudies maak dit hierna vir hom moontlik om die akademie te betree, waar hy hom nie net op sy eie skryfwerk nie, maar ook die begeleiding van studente in kreatiewe skryfwerk toespits.