Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom

Tollie Parton: Hoe om oor jouself te kom

from 04 Jul 2024 20:30

About

Politiek – hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement, is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons te veel pille? Hoe om oor jouself te kom is Tollie Parton se nuwe show, in samewerking met Nico Scheepers. ’n Humoristiese blik op die binnewerking van Tollie se brein en hoekom ... ag, kom kyk net. Nie vir fyngevoeliges nie. Met ’n verrassing aan die einde. Snaaks en bietjie té eerlik!

Genre: Eenpersoon Komedie / One-Wo(Man) Comedy Show
Met / With: Wynand Kotze
Skrywer / Writer: Wynand Kotze, Nico Scheepers

More Info

Venue

ATKV Wynand Mouton Teater   Location on Google Maps

Social


Choose your preferred date.

July 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun