Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Voorblad

About

‘n Misdaadroman vol intrigue en afdraaipaaie wat die leser op die punt van sy stoel hou. Wanneer die liggame van twee vooraanstaande sakemanne binne ‘n week na mekaar in hul motors aangetref word, is joernalis Alex Rheeder in albei gevalle eerste op die toneel. Die ondersoekbeampte, Kaptein Harold Beukes, wil weet waar Rheeder sy inligting kry, maar dié is self in die duister oor die motiewe van die moordenaars wat hom van inligting voorsien. Gou is daar nog vier moorde en moet Rheeder nie slegs die moordenaar ontmasker nie, hy moet ook die agterdog teen hom besweer en twee aanslae op sy lewe trotseer.
Writer: Hannes Visser
Met:

More Info

Venue

Simonsvlei Tent   Location on Google Maps

Social

Voorblad

Voorblad 03 Jul 2024 14:30

R40