Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Droomwerk

Droomwerk

About

Die Woordveertjie-paneel se kommentaar: “Droomwerk sluit aan by ’n brandende hedendaagse Suid-Afrikaanse diskoers waaroor nog nie naastenby uitgepraat is nie, naamlik ons begrip van ons kollektiewe (en individuele) verlede en aandadigheid om ons hier en nou te verstaan.”
“Dis ’n spirituele geleentheid. Dis ’n ritueel om verkenning. Dis ’n uitnodiging om na binne te delf. Dis ’n ontmoeting.” – Herschelle Benjamin, Ink

Dis ‘n toneelstuk oor “die konstante soeke na identiteit en waar ons inpas in die samelewing; en hoe ’n mens trauma uit die verlede kan verwerk”. Bekroonde digter en dramaturg Pieter Odendaal delf in sy familiegeskiedenis.
Skrywer: Pieter Odendaal
Met: Cornelia Faasen

More Info

Venue

Simonsvlei Tent   Location on Google Maps

Social

Droomwerk

Droomwerk 03 Jul 2024 13:00

R40