Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die melkweg en die miskruier

Die melkweg en die miskruier

Die melkweg en die miskruier

06 Jul 2024 12:00

About

In 2020, tien jaar nadat Sabine uit die Laeveld weggesteier het, keer sy terug om net een maal weer hul familieplaas Donkerhoek te sien en ’n neersitplek te soek vir die bondel wat sy so lank al met haar saamdra. Sy het egter nie ’n telefoonnommer vir die nuwe eienaar nie en Google Maps weet nie van so ’n plek nie. In die afgelope tien jaar het die aarde hierlangs geswig voor grondeise en armoede en die media berig van ’n onbekende virus wat reeds dood op die planeet begin saai het. ’n Raps meer as ’n eeu gelede is haar ouma Henrietta ook inderhaas terug Donkerhoek toe om weg te kom van die Groot Griep wat tydens die Eerste Wêreldoorlog ’n doodskleed oor die mensdom uitgesprei het.
Skrywer: Jeanette Ferreira
Met: Jonathan Amid

More Info

Venue

ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal)   Location on Google Maps

Social


Die melkweg en die miskruier

Die melkweg en die miskruier 06 Jul 2024 12:00

R40